Tag overview for: 'thai'
Entries on this site with 'thai'
- NTTV
Op die oomblik help ek met die bladuitleg van 'n nuwe vertaling van die Bybel in Thai - New Thai Translation Version of NTTV. In Thailand is daar 'n spesifieke taal, genaa
- Oor die gedrukte media
Marten Visser is een van ons kollegas wat in Isaan 'n span kerkplanters lei. Isaan? Ummm... dis nou die noord oostelike deel van Thailand. Hulle span het 'n oulike blog en
- Kwamjing mentors
9 Junie was vir ons 'n groot dag. Ons het 3 Thai medewerkers bygekry! Prys die Here vir Bob, Waew en Nam wat ons eerste kwamjing.net e-mentors opleiding deurloop het en no
- 60 Jaar op die troon
Hierdie naweek het konings en staatshoofde vanoor die hele w?reld in Bangkok aangekom om saam met tienduisende Thailanders hulde te bring aan die langs regerende monarg -
- Nuwe gereedskap
Vroeg in die jaar kon ons na 'n nuwe produksieplatform migreer met nuwe gereedskap en werksvloei in Kanok Bannasan se produksie departement. Hier is ons bladuitlegger (Nue
- Ann, Palm en Ree
Groot vreugde met Ann (langs Marna), Palm en Ree se doop. Mag daar nog baie wees!
- Kersfees 2006
'n Baie tipiese manier hoe Suid-Afrikaners in Bangkok Kersfees vier. Hier is die Wards by ons oukeraand-braai op ons stoep.
- English Club, I say
Vanaand het die buurt se kinders hier rondgery en sing aan 'n nuwe Engelse liedjie wat hulle by die buurt se "English Club" geleer het. Hulle het ook van 'n God geleer wa
- Marna in Singapoer
Ons is vanoggend almal na Sawanapoem, Bangkok se splinternuwe internasionale lughawe, om vir Marna te gaan afsien. Sy is Thailand se afgevaardigde by 'n vierjaarlikse TCK
- Grênd Chinese troue
Christen vriende van ons het gister getrou en Nerina was een van die strooimeisies. Die bruid se ouers is redelik welgestelde Chinese, so dit was 'n grote affêre. Die o
- Militêre Staatsgreep
Gisteraand het militêre leiers van Thailand die land oorgeneem. Die hoof van die weermag, Generaal Sonthi het die parlement ontbind, die konstitusie opgehef en 'n tydelik
- Thai sweeties
Die Thai mense eet oor die algemeen baie gesond. Hulle het ook olierige piesang fritters (hmmmm..), maar hierdie geroosterde piesangsosaties is 'n baie gewilder teetyd ha
- Besoek aan die Tandarts
Marna en die kinders het vandag die tandarts gaan besoek. Dis nou aan die anderkant van 'n stad met 12 miljoen inwoners so dit kos onder meer 'n rit met ons motorkar, dan
- Nuwe bloed
Ons moes ongelukkig van Lynn afskeid neem. Maar die Here het voorsien in die toevoeging van "Lukmee", "Or" en "Ben" tot ons span. Die opleiding begin nou weer van voor af
- Die jaar van die Hond
Vanoggend het ons weer met 'n dik walm wierrook en die lawaai van klappers wakker geword. Dit is vandag "Troet Djien" of Chinese nuwejaar en oral was mense besig om die nu
- Nakon Sawan
Ons het vir drie jaar in Nakon Sawan gebly. Dit is 'n wonderlike stad in Sentraal Thailand omtrent 300 km noord van die hoofstad Bangkok. Hier is die resultate van 'n bi
- Die Thai manier
Hierdie fotos is nie gedokter nie. Rêrig. Dit wys jou net - daar is die verkeerde manier om kos voor te berei en dan is daar die Thai manier: KFC en McDonalds
- Thai vrugte
Thailand se vrugte is wêreldberoemd!
- Bangkok
"Bangkok" is die naam wat westerlinge vir Thailand se hoofstad gegee het. Die Thai ken dit as "Groeng Tep" wat 'n afkorting is vir die langste pleknaam in die wêreld .
Related tags
bangkok,
bediening,
gebeure,
gesin,
jannie,
kanok,
koddigheid,
kwamjing,
marna,
omf,
raakgeloop,
satchatham,
tck,
vriende
