kiekies

Tag overview for: 'kanok'

Entries on this site with 'kanok'

  • Manna
    Ontmoet vir Manna. Sy is die jongste toevoeging tot ons span hier by Kanok Bannasan. Ons het al dikwels 'n noodoproep gedoen en mense gevra om ons te help bid vir nog redi
  • Kanok ingewy
    Saterdag kon ons die nuwe kantoorfasiliteite van Kanok Bannasan met ’n groot gejuig inwy. Ons het vooraf almal woes afgestof en opgetooi en goeters agter ander goeters weg
  • Die groot skuif
     Toe ons in Februarie die laaste paar bokse in ons nuwe kantore uitpak, was dit die einde van een van die grootste projekte waarby ons nog tot dusver in Thailand betrokke
  • Nuwe gereedskap
    Vroeg in die jaar kon ons na 'n nuwe produksieplatform migreer met nuwe gereedskap en werksvloei in Kanok Bannasan se produksie departement. Hier is ons bladuitlegger (Nue
  • Kanok spanbou
    Twee dae by die see het sommer 'n groot verskil gemaak aan die atmosfeer by die werk. Almal het baie hard gewerk gedurende 2006 en hierdie blaaskans was net voor die groot
  • Hulp uit Engeland
    Die naam is James - James Steer.  Hy is nie 'n geheime agent nie, maar 'n jongman (met 'n PhD in Chemie nogal) wat vir 'n maand kom om ons filmargief te organiseer.  Ons p
  • Head Heart Hand
    Hierdie naweek het Kanok 'n werkswinkel vir Thai Christen outeurs aangebied.  Die meeste van die boeke wat ons publiseer is nog uit Engels vertaal en dit was een stap in o
  • Nuwe bloed
    Ons moes ongelukkig van Lynn afskeid neem. Maar die Here het voorsien in die toevoeging van "Lukmee", "Or" en "Ben" tot ons span.  Die opleiding begin nou weer van voor af
  • Tienduisende boekwurms
    Die jaarlikse Nasionale Boek Expo is in volle swang hier in Bangkok. Al die Thai Christelike Uitgewers span saam en het 'n stalletjie onder die naam Panyachan "Die Wyse Pr

Related tags

bangkok, bediening, gebeure, thai