kiekies

Tag overview for: 'gesin'

Entries on this site with 'gesin'

  • Noodtoestand in Bangkok
    Soos baie van julle seker weet, heers daar sedert Donderdag 'n noodtoestand in Bangkok terwyl die regering probeer om die rooi-hemp protesteerders uit die Bangkok middesta
  • Ons pas nog aan
     Nerina en Cobus het 'n baie vol tweede semester by hulle skool gehad en dit lyk darem of hulle die akademiese mas opkom. Omdat die skooljaar in Augustus begin moes ons vi
  • Desember 2007
    Behalwe die bouery wat in volle swang was, kon ons darem Desembermaand van rat verwissel en betrokke wees by 'n paar Kersuitreike. Marie Louise (Marna se suster), het kom
  • Skool toe!
    Groot opgewondenheid hier vandag. Nerina en Cobus het by KIS International School ingeval. Dit lyk of hulle dit sover oorleef...
  • Snorkel by Prajuab
    Gewoonlik kom ons in Mei, maar hierdie jaar kon ons eers in Junie wegkom uit Bangkok vir 'n week se vakansie. 'n Besliste hoogtepunt was toe ons een oggend saam met die Gr
  • Cobus se groot botsing
    Cobus moes 'n nood knie-operasie ondergaan nadat hy teen 'n blompot geval het. Dertien steke lank en vier cm diep! Jannie was by 'n jeugleierskamp, maar Marna het die situ
  • Wegbreek naweek
    Hier in Maart het dit begin warm word en na 'n stywe stuk skool het ons net besluit - nou is dit langnaweek! Was baie lekker saam met die Wards by 'n hotelletjie naby Rayo
  • Kersfees 2006
    'n Baie tipiese manier hoe Suid-Afrikaners in Bangkok Kersfees vier. Hier is die Wards by ons oukeraand-braai op ons stoep.
  • Emma
    Ons moes vandag vir Emma Binder totsiens sê.  Sy is 'n Britse dametjie van Singapoer wat vir 'n week vir Marna afgelos het met die tuisskoolonderwys.  Die kinders het haar
  • Die kantwieletjies kom af
    Groot oomblik in enige ou se lewe: Cobus se fiets se kantwieletjies het vandag afgekom. 'n Paar knievelle ook, maar die man smaaail!
  • Eerste drie tande waai
    Net om vir die Oumas te wys dat geen gebeurtenis te nietig is om op kiekies genoteer te word nie:  Cobus het hierdie maand sy eerste drie tande gewissel.

Related tags

bangkok, cobus, gebeure, nerina, tck, thai, vakansie, vriende