kiekies

Tag overview for: 'gebeure'

Entries on this site with 'gebeure'

  • Noodtoestand in Bangkok
    Soos baie van julle seker weet, heers daar sedert Donderdag 'n noodtoestand in Bangkok terwyl die regering probeer om die rooi-hemp protesteerders uit die Bangkok middesta
  • Kanok ingewy
    Saterdag kon ons die nuwe kantoorfasiliteite van Kanok Bannasan met ’n groot gejuig inwy. Ons het vooraf almal woes afgestof en opgetooi en goeters agter ander goeters weg
  • Nuwe baadjie
    Uiteindelik! Het hierdie week tyd gekry om vir Kiekies 'n nuwe enjin in te sit. Hopelik sal ons nou weer kan voort-blog sonder die gemorspos wat die ou stelsel nie kon uit
  • Die groot skuif
     Toe ons in Februarie die laaste paar bokse in ons nuwe kantore uitpak, was dit die einde van een van die grootste projekte waarby ons nog tot dusver in Thailand betrokke
  • Desember 2007
    Behalwe die bouery wat in volle swang was, kon ons darem Desembermaand van rat verwissel en betrokke wees by 'n paar Kersuitreike. Marie Louise (Marna se suster), het kom
  • Snorkel by Prajuab
    Gewoonlik kom ons in Mei, maar hierdie jaar kon ons eers in Junie wegkom uit Bangkok vir 'n week se vakansie. 'n Besliste hoogtepunt was toe ons een oggend saam met die Gr
  • Kersfees uitreik
    Daar was nogal heelwat van die buurt se mense wat na ons opelug Kersprogram kom kyk het. Hier het ons onder andere 'n rooi skaap op die verhoog. Ons het darem ander rolle
  • Kanok spanbou
    Twee dae by die see het sommer 'n groot verskil gemaak aan die atmosfeer by die werk. Almal het baie hard gewerk gedurende 2006 en hierdie blaaskans was net voor die groot
  • Gebedspan uit SA
    Groot opgewondenheid met Heelna Nieuwoudt, Tertia, Gerhard en Ingrid wat hier by ons kuier vannaand.  More vertrek ons op 'n Kanok Bannasan kamp en hulle vertek terug na S
  • Marna in Singapoer
    Ons is vanoggend almal na Sawanapoem, Bangkok se splinternuwe internasionale lughawe, om vir Marna te gaan afsien.  Sy is Thailand se afgevaardigde by 'n vierjaarlikse TCK
  • Studieweek
    Daar was hierdie week weer groot opwinding toe sendingkinders van baie oorde af by OMF in Bangkok byeen was vir 'n tuisskool studieweek.  Marna het baie moeite gedoen om '
  • Ons is hier!
    Die Theunissens is weer in Thailand.  Prys die Here.  Meer nuus sodra ons 'n internet konneksie het.  Intussen kan die entoesiste solank in Google se satelliet kaarte gaan
  • Eerste drie tande waai
    Net om vir die Oumas te wys dat geen gebeurtenis te nietig is om op kiekies genoteer te word nie:  Cobus het hierdie maand sy eerste drie tande gewissel.
  • Sendingfokus
    Strand-Noord gemeente se sendingfokus was hierdie maand vir ons die groot hoogtepunt.  Hier is die "Maats in Aksie" besig met 'n bietjie sendingaksie.
  • Hermanus
    Gou gaan walvisse kyk by Hermanus. Fantasties!
  • Danie word 40
    Sommer 'n baie lekker informele ope uitnodiging by Danie se huis om die geleentheid te vier.  Baie mense opgedaag en die kos was fantasties.
  • Suidoos Asië HUB
    Die byeenkoms van die Suid-Oos Asië HUB was 'n hoogtepunt.  Nogal op Britstown van alle plekke!  Ons kon baie by mekaar leer. Die uitstekende "Condensed World Mission Cour

Related tags

bangkok, bediening, familie, gaste, gesin, kanok, marna, tck, thai, vakansie, vriende