kiekies

Tag overview for: 'bangkok'

Entries on this site with 'bangkok'

  • Noodtoestand in Bangkok
    Soos baie van julle seker weet, heers daar sedert Donderdag 'n noodtoestand in Bangkok terwyl die regering probeer om die rooi-hemp protesteerders uit die Bangkok middesta
  • Kersfees uitreik
    Daar was nogal heelwat van die buurt se mense wat na ons opelug Kersprogram kom kyk het. Hier het ons onder andere 'n rooi skaap op die verhoog. Ons het darem ander rolle
  • Kersfees 2006
    'n Baie tipiese manier hoe Suid-Afrikaners in Bangkok Kersfees vier. Hier is die Wards by ons oukeraand-braai op ons stoep.
  • Gebedspan uit SA
    Groot opgewondenheid met Heelna Nieuwoudt, Tertia, Gerhard en Ingrid wat hier by ons kuier vannaand.  More vertrek ons op 'n Kanok Bannasan kamp en hulle vertek terug na S
  • Militêre Staatsgreep
    Gisteraand het militêre leiers van Thailand die land oorgeneem.  Die hoof van die weermag, Generaal Sonthi het die parlement ontbind, die konstitusie opgehef en 'n tydelik
  • Besoek aan die Tandarts
    Marna en die kinders het vandag die tandarts gaan besoek.  Dis nou aan die anderkant van 'n stad met 12 miljoen inwoners so dit kos onder meer 'n rit met ons motorkar, dan
  • Tienduisende boekwurms
    Die jaarlikse Nasionale Boek Expo is in volle swang hier in Bangkok. Al die Thai Christelike Uitgewers span saam en het 'n stalletjie onder die naam Panyachan "Die Wyse Pr
  • Die jaar van die Hond
    Vanoggend het ons weer met 'n dik walm wierrook en die lawaai van klappers wakker geword. Dit is vandag "Troet Djien" of Chinese nuwejaar en oral was mense besig om die nu
  • Ons is hier!
    Die Theunissens is weer in Thailand.  Prys die Here.  Meer nuus sodra ons 'n internet konneksie het.  Intussen kan die entoesiste solank in Google se satelliet kaarte gaan
  • Bangkok
    "Bangkok" is die naam wat westerlinge vir Thailand se hoofstad gegee het. Die Thai ken dit as "Groeng Tep" wat 'n afkorting is vir die langste pleknaam in die wêreld .

Related tags

bediening, gaste, gebeure, gesin, kanok, thai