Wie ons is
Die Theunissens in Thailand is Jannie en Marna met Nerina en Cobus. Ons werk sedert 1995 saam met OMF Internationaal in Thailand. Die afgelope vyf jaar het ons gehelp by Kanok Bannasan 'n klein Thai Christen uitgewery in Bangkok en ons bedryf 'n evangelistiese webblad kwamjing.net
Op die oomblik is ons besig met ons tuisdiensjaar in Suid-Afrika waar ons veral terugvoering gee oor ons werk.

Kontakbesonderhede
Ons e-pos adres is theunissens
kiekies.net of ons kan gekontak word by Van Der Spuystraat 19 in die Strand. Jannie se selfoonnommer is 076 696 1200
