Wie ons is

Die Theunissens in Thailand is Jannie en Marna met Nerina en Cobus.  Ons werk sedert 1995 saam met OMF Internationaal in Thailand. Op die oomblik help ons by die OMF uitgewers "Kanok Bannasan" in Bangkok asook by 'n klein Thai kerkie "Satchatham Krugthep".